Nagmaalsdiens Donderdag 9 April

Apr 9, 2020    Charles James

Hierdie erediens is 'n digitale Nagmaalsdiens. Terwyl Nagmaal as sakrament vir ons spesiaal en belangrik is maak die buitengewone tye waarin ons leef dit nodig om op nuwe maniere as gelowiges hierdie diepsinnige geleentheid te vier. Lees asb die dokumentasie oor die Nagmaal wat hierdie diens voorafgaan by http://www.ngkerkpellissier.co.za/paasfees-2020