Paasfees 2020
Welkom by Paasfees 2020. Elke diens sal lewendig hier uitgesaai word en kan na die tyd weerr hier gekyk word. Elke diens sal hier onder verskyn 5 min. voordat dit lewendig uitgesaai word. Die skedule lyk as volg:
Sondag 5 April, 9:00 - Palmsondag: Die Koning is hier!
Donderdag 9 April, 18:30 - Paasnagmaal: Die Bebloede Kruis.
Sondag 12 April, 9:00 - Opsandingsondag: Die Klip en die Klok.