Geregtigheid - Charné Viljoen
November 8th, 2020
As jy my ken sal jy weet dat ek lief vir kinders is. Ek het al so baie by kinders geleer waaroor die lewe gaan deur hulle opregtheid, eerlikheid en geloof. Hulle sien die mooi en klein goedjies raak, ... Read More
Ouers en kinders - Francois Lamprecht
September 16th, 2020
Jesus, dankie vir... so begin amper elke gebed wat my 4 jarige bid.Dis ter selfde tyd ‘n ontsettende geskenk en ‘n verskriklike ding om jou kind te hoor bid. Jy sien jou eie gebedslewe meer opreg as w... Read More
Wat Covid my leer - Adrie Els
September 16th, 2020
Is dat ons nie ons feilbaarheid as mense kan keer.Van ‘n land wat saam treur –op wag na hierdie cure-Is ons coping meganism om die gek te skeur:Ja, van rou eiers sluk en pynappelpryse wat styg.Van elb... Read More
Wat is in jou tas - Rikus Hattingh
September 16th, 2020
Ons het gister begin met ons reis deur die 10 gebooie. Die inleiding het gegaan oor die gedagte van “vry” wees..Toe die president die grense oopmaak dat ons sonder beperkings kan reis, was dit vir my ... Read More
Black Lives Matter? - Charles James
July 28th, 2020
Naas COVID-19 is Black Lives Matter (BLM) nou op die meeste mense se lippe. Sport persone is veral in die kollig rondom hulle reaksie op hierdie wêreldwye beweging. Op sosiale media is die rassespanni... Read More
Verandering - Deon Langenhoven
July 23rd, 2020
Die konstantheid van verandering…..Ek hoor in verlede week dat ons bekende en “geliefde’ Volksblad nie meer gedruk gaan word nie, maar net elektronies versprei sal word.Dit is asof dit ‘n tikkie harts... Read More
Deurmekaar - Rikus Hattingh
July 23rd, 2020
“Sjoe maar dinge is deurmekaar”… “Wie sou ooit kon dink?”.. Dis nogal woorde wat ek die laaste tyd baie hoor. Die ergste is, die woorde is waar. Die laaste 3 maande was seker die deurmekaarste tyd in ... Read More
Nie my Jesus nie...
June 15th, 2020
Daai is nie my Jesus nie...“Ag, dit maak nie saak in watter kerk jy is nie- Jesus is mos daar”. Het jy dit al gehoor? Of dit al self gesê? “Dit maak nie saak na watter kerk toe my kind gaan nie, solan... Read More
Nuwe Energie! - Deon Langenhoven
June 1st, 2020
Hoe voel jy na twee maande van “lock-down”?Is jou lewenskrag dalk minder as wat jy graag wil hê dit moet wees?Ek lees in 2 Timotheus 4 vers 17 oor die naweek die volgende: “Maar die Here het my nie al... Read More
My lewensmotto - Deon Langenhoven
May 14th, 2020
Ek en Marietjie lees in die week gedurende ons stiltetyd uit 1 Petrus 3 in die Boodskapvertaling.In vers 1 staan daar: ….”Wees ‘n goeie vrou vir jou man”.Later in vers 7 staan daar ook: “Net so moet ‘... Read More
Deur kinder oë - Charné Viljoen
May 14th, 2020
Paulo Coelho het gesê: “A child can teach you three things: to be happy for no reason, to always be curious and to fight tirelessly for something”- ‘n Kind se perspektief oor oom Koerouna.My... Read More
Stilte - Charné Viljoen
April 16th, 2020
Ek raak vanoggend stil. Iets wat ek vir ‘n lang tyd nie reggekry het nie en selfs af en toe steeds daarmee sukkel. My stil-word lyk dalk anders as joune: ek is lief daarvoor om in die tuin te gaan sit... Read More