God is landuit - Rikus Hattingh
March 9th, 2023
God is landuit, moeg vir al die strooi, ons net so gelos, en kon nie Sy beloftes oor ons land nakom nie. Wie kan Hom kwalik neem? Hy het al soveel keer gewaarsku dat ons moes terugdraai maar ons wou n... Read More
Leiers wat hul dik vreet by die trog - Charles James
March 9th, 2023
Tydens Adriaan de Ruyter se onderhoud met Annika Larsen op eTV verlede week het sy hom op ’n stadium gevra of die ANC Eskom beskou as ’n trog om uit te eet. Sy antwoord was dat getuienis toon dat dit ... Read More
So jy dink jy glo in God - Francois Lamprecht
February 24th, 2023
Ek praat met ‘n paar predikante die laaste maand oor hul gemeentes, oor gelowiges, oor jeug bediening en ek hoor by almal dieselfde ding: dit lyk of geloof net nie veel beteken in mense se lewens nie.... Read More
Tyd - Charné Viljoen
February 14th, 2023
TydSo aan die begin van die jaar het ons gewoonlik baie planne en drome oor dit wat ons graag deur die jaar wil bereik en ons ervaar dalk selfs ook die druk wat daarmee gepaard gaan. Sonder dat ons no... Read More
“I lived, but I was not alive” - Deon Langenhoven
February 7th, 2023
Toe ek Vrydag middag na my motor stap om huis toe te gaan, sien ek ‘n pragtige, piepklein blommetjie raak wat in die middel van die grasperk groei by die kerkkantoor. Dit laat my toe dink aan die baie... Read More
Paaaaaaa !!!!!!! - Rikus Hattingh
February 3rd, 2023
Dalk ken jy die volgende baie goed:Paaaa, kan ek 'n nuwe PlayStation/selfoon ens kry?Nee!!!Hoekom nie Paaaaa?Sommer nie, want ek sê so!Nee... is nie altyd 'n gewilde antwoord nie. Veral nie as ek dood... Read More
Stories vir die lewe – Seerkry in die kerk: Charles James
January 26th, 2023
Stories vir die lewe – Seerkry in die kerk Dit is nogal ontstellend om hoor hoeveel mense al in die kerk seergekry het. Nie alle stories het meriete nie, maar ongelukkig is daar te veel gevalle wat wa... Read More
Trotse gesiggies - Francois Lamprecht
January 17th, 2023
Die trotse gesiggies darem. Almal opgedress in hulle beste nuwe rokkies en dasse, vol glimlagte op Facebook posts wat vertel hoe trots die gemeentes is op hierdie jongmense wat so in die Here glo.Ek h... Read More
Januarie 2023
January 9th, 2023
Goeie môre.Ons is aan die begin van ‘n nuwe jaar en die meeste van ons sien uit vir dit wat voorlê. Mag 2023 ‘n jaar vir elkeen van ons wees waar ons opnuut bewus raak van God se teenwoordigheid by el... Read More
Desember 2022 - Charné Viljoen
December 7th, 2022
Dit is Desember en ek sukkel om nie die heeltyd myself af te vra: Waar is al die tyd met ons heen nie?Die jaar is op sy rug en ons almal kan getuig van goeie en minder goeie tye deur die loop van hier... Read More
Kersfees begin met Jesus - Rikus Hattingh
November 22nd, 2022
Kersfees begin met JesusAs daar een ding is wat ons Suid-Afrikaners goed kan doen dan is dit eet. Veral met Kersfees kan ons nogal instop of hoe? Ek het gedink om hierdie week iets met julle te deel o... Read More
Dink voor jy praat - Charles James
November 16th, 2022
Dis einde van die jaar – dink mooi voor jy praat! Jakobus 3:5,6: "…'n Klein vuurtjie kan 'n groot bos aan die brand steek. Die tong is ook 'n vuur, ……" Sondag was die laaste tema in ons reeks “Die Waa... Read More