Jou houding - Charné Viljoen
September 19th, 2023
Ek sien ‘n video in die week op sosiale media waar Tiger Woods en sy seun, Charlie Woods, met mekaar op die gholfbaan vergelyk word. Baie van Charlie se houe lyk soos Tiger s’n en mens kan redeneer d... Read More
Sosiale Media - Rikus Hattingh - 5 September 2023
September 5th, 2023
Ek was nou besig om deur my sosiale media te kyk toe daar weer een van daai “posts” opkom wat my verskriklik irriteer. Ek deel graag ‘n paar met jou wat ek gereeld raak lees. Die ergste is dat ek die ... Read More
Die horlosie - Rikus Hatting: 5 Junie 2023
August 18th, 2023
Die kombuis horlosie tik rustig, dag en nag, teen presies dieselfde tempo. Tiek tok Tiek tok. As jy mooi luister kan jy hom hoor in die nag, en daardie tempo bring gewoonlik vir my 'n rustigheid in my... Read More
LEEF 24/7 AS IEMAND WAT...
August 18th, 2023
LEEF 24/7 AS IEMAND WAT... Een van die belewenisse wat my nog altyd verstom, is hoe somminge mense reageer as hulle hoor ek is ’n dominee. In my jonger dae het ek gereeld oortollige wild geoes. Ek ont... Read More
WAT “STREET STORE” 2023 MY GELEER HET... - Charles James
June 1st, 2023
Saterdag 27 Mei het duisende arm en honger mense in lang rye by drie venues in Bloemfontein gestaan en wag vir ’n bietjie kos, die geleentheid om self ’n paar kledingstukke op ’n menswaardige manier u... Read More
Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei, is kinders van God - Francois Lamprecht
June 1st, 2023
Vandag het ek ‘n honderd kanse om ‘n kind van God te wees...of nie.Dis Pinkster! Dis ‘n fees wat ons herinner aan die uitstorting van die Heilige Gees van God wat vir volgelinge van Jesus soveel nuwe ... Read More
Beheer - Deon Langenhoven
May 11th, 2023
Beheer….Ek kry in verlede week ‘n Whatsapp met ‘n lysie van dinge wat ek kan beheer. In tye waar daar so baie dinge is wat ons buite beheer kan laat voel, is dit partykeer goed om net weer te hoor wat... Read More
Werkersdag - Rikus Hattingh
May 5th, 2023
Gister was Werkersdag, en ons het dit met 'n vakansiedag gevier deur nie te werk nie. Klink nogal ironies.Vraag is, hoe voel jy oor werk? Haat jy "werk"? Of haat jy net jou eie werk? Is jy lus daarvoo... Read More
Gemeenteraad Nuusbrief 2_April 2023
April 26th, 2023
GR Nuusflits April 2023Begroting terugvoerOns wil graag met hierdie nuusflits baie dankie sê vir elke bydrae wat ontvang word, hoe gering ook al. Jou bydraes stel die gemeente in staat om met die vers... Read More
Gemeenteraadsnuus April 2023
April 18th, 2023
GR Nuusflits April 2023Die kollig op leierskapontwikkeling in ons gemeenteEen van ons gemeente se waardes is om mekaar aan te moedig en te help sodat ons radikaal gehoorsame volgelinge van Jesus kan w... Read More
Tweede Kwartaal 2023 - Charné Viljoen
April 11th, 2023
Ons begin die 2de kwartaal na ‘n wonderlike naweek waar ons Paasfees gevier het. In ‘n mate is my gedagtes nog by Jesus se kruisiging en die seer wat Hy daar beleef het. Dan spring my gedagtes weer na... Read More
Liefde - Deon Langenhoven
March 16th, 2023
“Liefde” is ons tema gedurende die Lydenstyd. Jesus se liefde laat ons anders dink, praat en leef.Om dit vir my en jou moontlik te maak om anders te leef soos Jesus, is dit belangrik om in hierdie tyd... Read More