Hier is ek - Charles James
January 22nd, 2024
Hier is ek!Wie van julle het byname op skool gehad? Wie het vandag nog ’n bynaam?Byname kom gewoonlike as gevolg van ’n bepaalde eienskap (’n persoon met rooi hare word “Vlam” of “Duracel” genoem) of ...  Read More
Watter lewe leef jy? - Francois Lamprecht
January 15th, 2024
Watter lewe leef jy?Die jaar is op spoed, die kinders is amper weer by die skool en die werk verwag alles wat die werk gewoonlik verwag van jou.Voor alles heeltemal onder jou uit is kan jy dalk ‘n oom...  Read More
Hemel en Hel - Charné Viljoen
December 5th, 2023
Goeie môre.Ek sit vanoggend so tussen hemel en hel.Ek het die voorreg om op ‘n koppie te sit en af te kyk na ‘n gemeenskap waar jy die skeiding so duidelik soos dag en nag kan sien tussen die ryk en a...  Read More
Baie Dankie - Deon Langenhoven
November 27th, 2023
Baie Dankie Die Gemeenteraad het Saterdag heerlik saam gekuier aan die einde van ‘n baie bedrywige en geseënde 2023.Nogmaals baie dankie aan elke Gemeenteraadslid vir julle wonderlike ondersteuning, t...  Read More
Mense is deurentyd op soek na die betekenis van God se aksies - Rikus Hattingh
November 21st, 2023
"Net so min as wat jy kan verstaan hoe gees en liggaam by mekaar uitkom in die skoot van 'n swanger vrou, net so min kan jy die werk van God verstaan. Hy doen dit alles." (Pred 11:5)Ai, is ons nie maa...  Read More
GR-Nuusflits November 2023
November 16th, 2023
 Dankie-sê en -doen geleenthede vir elkeenDankie-sê hoef nooit op te hou nie en hier by Pellissier Gemeente hou ons beslis aan om dankie te sê! Hierdie keer gaan dit oor die twee dankie-sê geleenthede...  Read More
Goeie leiers dra nie krone nie - Charles James
November 14th, 2023
Iemand vra so rukkie gelede wat ek dink ons land kan laat omdraai op die pad van selfvernietiging. Ek gee toe maar die cliché antwoord: “Goeie leierskap.” Hy vra toe wat ek dink goeie leierskap is. My...  Read More
Goeie Grond - Francois Lamprecht
November 6th, 2023
Ek staan knie diep in ‘n gat. My arms is moeg en my skouer wil my al skei, maar die gat is nog nie diep genoeg nie. My tuin het ‘n mooi laag bogrond, maar net 15cm onder dit lê ‘n genadelose kleilaag....  Read More
Die Rugby Wêreldbeker - Charné Viljoen
October 31st, 2023
Ek sien dat BeterEinders Vrydag ‘n plasing op hul Facebook blad maak wat lui: “Probeer jou bes om Saterdag se finaal nie net saam ander wittes te kyk nie. Dis ‘n unieke nasie-bou geleentheid en vir 80...  Read More
Dankbaarheid - Deon Langenhoven
October 24th, 2023
Dankbaar….Ek was gister óp gestres na die Springbok-Engeland wedstryd! Ek kan nie my gevoelens eintlik beskryf nie. Dit het so onwerklik gevoel dat ons die wedstryd wen; ons het eers na 77-minute vir ...  Read More
Een dag op 'n slag - Rikus Hattingh
October 17th, 2023
Ek onthou as kind hierdie gesegde: Nuwe week, nuwe dinge. Soos ek hier skryf gaap ek sulke lang gape, gelukkig met ‘n glimlag op my gesig. Gisteraand was ‘n senutergende wedstryd. My hart gaan dit nie...  Read More
“Kea leboha” - Charles James
October 10th, 2023
Partykeer is daar ’n boodskap wat by jou vassteek, en jou gedagtes gereeld herbesoek. So is die boodskap op ’n video wat ek so paar jaar gelede gekyk het. Die fasiliteerder laat ’n groep studente lang...  Read More
   NewerOlder