Lewe na Pinkster- Rikus Hattingh
May 30th, 2019
Wat ‘n ongelooflike week was dit nie verlede week nie… Ons het so lekker saam met Tom Smith gekuier. Ons geestelike tenks voel sommer weer vol na so ‘n week. Dankie ook aan Charné en haar span wat die... Read More
GR Nuus - Mei 2019
May 14th, 2019
Ons eie boorgatwater op pad!Die boorgat is geboor en ons het water gekry van so 500l per uur. Die maatskappy wat geboor het, het ons nie geld gevra om te boor nie. Ons moes net die diesel betaal. Hull... Read More
NG Kerk in die nuus - Charles James
May 14th, 2019
Die NG Kerk in die nuus vir al die verkeerde redes... Die NG dominee wat nie glo in die kinderdoop nie, die NG dominee wat betrokke is by intergeloof initiatiewe, die grootste NG Gemeente in die land ... Read More
Sien jy vir Jesus raak? - Deon Langenhoven
April 29th, 2019
Toe Jesus aan Sy moeder verskyn na Sy kruisiging herken sy Hom aanvanklik glad nie, selfs terwyl sy met Hom gesels.Haar pyn en seer het haar heeltemal verblind. Op ‘n stadium noem Jesus haar op haar n... Read More
Tetelestai - dit is Volbring... - Rikus Hattingh
April 24th, 2019
Die afgelope naweek was dit Paasnaweek. Vir baie mense dalk net nog ‘n lang naweek. Vir ons as gelowiges is dit veronderstel om die belangrikste naweek op ons kalender te wees. Hier by ons het ons die... Read More
As jy ly... ly ordentlik. - Francois Lamprecht
April 15th, 2019
Israel Folau...die media gons. Hy word hoog aangeprys uit gelowige kringe omdat hy opstaan vir wat hy glo. Ek moet sê dit vat baie guts om bereid te wees om jou rugby loopbaan op te gee vir ‘n uitlati... Read More
Buy a donkey... - Charles James
April 11th, 2019
“Buy a donkey” – die manier om ‘n uitlander te help om “Baie dankie” uit te spreek.Vrydagaand 5 April. Die ouditorium se deure word om 18:15 oopgemaak en mense stroom die kergebou binne. Sommer gou is... Read More
Lekker om te lewe - Charné Mathewson
April 2nd, 2019
Ek ry laasweek Sondag van die winkel af huis toe en sien vir Sarel en Thabo op die sypaadjie sit. Elkeen se fiets lê langs hom op die gras en elkeen het ‘n toebroodjie in die hand. Hulle lag en gesels... Read More
GR Nuus - Maart 2019
March 20th, 2019
Belydenisaflegging en doopkategese: Dieper belewenisseKwaliteit belewenisse wat diepte verleen aan bedieninge in ‘n gemeente vra lidmate se tyd en toewyding. Die GR het dus goedkeuring verleen aan die... Read More
Pellissier gemeente- Hofuitspraak en selfde geslag verhoudings.
March 14th, 2019
Die volgende persverklaring is deur die Moderamen van die Vrystaatse Sinode insake Hofuitspraak oor selfdegeslagverhoudings uitgereik:“Die Hof het op Vrydag 8 Maart 2019, die Algemene Sinode 2016 se b... Read More
Lydenstyd - Rikus Hattingh
March 4th, 2019
Wat is Lydenstyd?Lydenstyd is ‘n seisoen van 46 dae waarin die kerk die lyding van Christus bedink en daarop reageer in voorbereiding op die Paasfees. Dis ‘n tyd van die jaar waarin mens maar bietjie ... Read More
Ek bely - Francois Lamprecht
February 15th, 2019
Sondag kom lê ‘n groep jong gelowiges belydenis af. Dis altyd ‘n interessante reis om dop te hou. Een van die stappe wat hulle moet neem om in ons gemeente belydenis af te lê is ‘n oriëntasie geleenth... Read More