Pellissier VleisProjek
Boere, elke bydrae van vleis wat jy maak, help Pellissier Gemeente om
'n honger maag te voed,
hoop aan kwesbare mense te bied
en die evangelie prakties uit te dra.
Van kinderbediening en jeugwerk tot ondersteuning aan gestremdes en
behoeftige gesinne – jou skenking word 'n boodskap van Christus se liefde in aksie.
Ongeag waar jy boer – jou bydrae maak saak!
Saam kan ons 'n werklike verskil maak. Kyk die video en sien self hoe jy deel kan wees van hierdie kragtige bediening.
Kontak ons vandag en sluit aan by ons missie om Jesus se liefde prakties uit te leef.