Seksueel Gesonde Kinders
en hoe om hulle groot te maak
‘n Digitale gesprek oor seks voorligting vir ouers en hoe ons in Christen huise met ons kinders oor seksualiteit praat. Dis ‘n geleentheid vir ouers om toegerus te word om hul kinders te begelei hieroor.
Verskeie kenners kom help ons toerus vir relevante, gesonde gesprekke met ons kinders oor hul seksualiteit.
Ingesluit is 'n ouergids vir relevante gesprekke met kinders op verskillende ouderdomme.
Die geleentheid is slegs digitaal! Ons gaan die geleentheid Livestream- so jy is welkom om dit te volg op Facebook, Youtube of op ons Pellissier app.
Jy sal op Facebook en Youtube ook vrae kan vra wat die sprekers sal hanteer.
Ons sien uit daarna om die geleentheid saam met jou te beleef!

Dokumente
Kliek op die skakels om die relevante dokumente af te laai.