Streetstore 2023

Pellissier in samewerking met Doxa Deo het op Saterdag 27 Mei ‘n uitreik na hawelose mense. Ons gaan omtrent 2000 mense bedien. Die doel is om klere en kos te help voorsien aan die wat dit die nodigste het.
Ons wil hul egter ook geestelik ondersteun deur vir hulle ‘n Bybel te gee en ‘n gebed te doen. Ons het baie hande nodig om die dag te kom help. Klik op die skakel en registreer asb. Daar is verskillende plekke waar jy kan dien..
Kyk gerus na die video.