Dankie dat jy gewillig is om te help dink oor die kerk en bediening in hierdie interessante tyd. Dis baie belangrik vir ons by Pellissier om relevant te bly en om altyd sinvol te bedien. Ons is net te opgewonde oor Jesus se liefde om dit nie so goed as moontlik te deel met ander nie!
Vul asb hierdie vraelys in - dit gaan ons help om te weet wat werk en waar moet ons harder en slimmer werk!
BAIE DANKIE!
Vul asb hierdie vraelys in - dit gaan ons help om te weet wat werk en waar moet ons harder en slimmer werk!
BAIE DANKIE!