Seisoen van Dankbaarheid

Die laaste 3 maande van die jaar is ons Seisoen van Dankbaarheid. Dis 'n tyd wanneer ons uit dankbaarheid gee sodat ons as gemeente 'n tasbare verskil kan maak in die koninkryk.