Saterdag, 14 Oktober is dit Fun Fitness dag vir die vroue!!
Ons is opgewonde om die nuwe seisoen saam met julle te vier!!
Oefensessie:
-Aangebied deur Lucy van Vuuren.
-Alle fiksheidsvlakke word geakkommodeer.
Bring saam:
- Oefenmat en waterbottel.
Kinders:
- kinders > 10 jaar is welkom om saam te oefen.
- Vir kinders < 10 jaar sal daar n springkasteel en toesig wees.
Piekniekboks:
- Heerlike eetgoed voorberei deur Brandkop Estate.
- Kinders ontvang n "kiddies box" met n koeldrank.
RSVP en betaal (via EFT) asb teen 8 Okt. Registrasie en bankbesonderhede by die link hieronder 👇🏻
Eft oorbetalings kan gemaak word na die volgende bank rekening:
ABSA Bank
Rek nr: 1570 580 384
Takkode: 334 334