Womens
FUN FITNESS
Day - 1 Oktober

Ons is opgewonde om die nuwe seisoen saam julle te vier op Saterdag, 1 Oktober!!

Tema/kleredrag:
- "Blom" in Oktober
- Prys vir "best dressed"

Bring saam:
- Oefenmat en waterbottel.

Oefensessie:
-Aangebied deur Lucy van Vuuren.
-Alle fiksheidsvlakke word geakkommodeer.

Kinders:
- kinders > 10 jaar is welkom om saam te oefen.
- Vir kinders < 10 jaar sal daar n springkasteel en toesig wees.

Piekniekboks:
- Heerlike eetgoed voorberei deur Brandkop Estate.
- Kinders ontvang n "kiddies box" met n koeldrank.

HOE SKRYF EK IN?

Vul die inskrywing hier onder teen 25 Sept. in en betaal teen 30 Sept.
Jy is welkom om via EFT of kerkkantoor te betaal.

Betaal:

EFT

Maak seker om die verwysing: "Fitness *Jou van*" te gebruik wanneer jy 'n EFT doen.

Eft oorbetalings kan gemaak word na die volgende bank rekening:
ABSA Bank
Rek nr: 1570 580 384
Takkode: 334 334

Maak seker om die verwysing: "Fitness *Jou van*" te gebruik wanneer jy Zapper of Snapscan gebruik.

Zapper

Snapscan

Pellissier Womens Fun Fitness Day Inskrywing