Kersfees begin met Jesus - Rikus Hattingh
November 22nd, 2022
Kersfees begin met JesusAs daar een ding is wat ons Suid-Afrikaners goed kan doen dan is dit eet. Veral met Kersfees kan ons nogal instop of hoe? Ek het gedink om hierdie week iets met julle te deel o...  Read More
Dink voor jy praat - Charles James
November 16th, 2022
Dis einde van die jaar – dink mooi voor jy praat! Jakobus 3:5,6: "…'n Klein vuurtjie kan 'n groot bos aan die brand steek. Die tong is ook 'n vuur, ……" Sondag was die laaste tema in ons reeks “Die Waa...  Read More
Ek is gevul met diep dankbaarheid - Charné Viljoen
October 31st, 2022
Ek sit en skryf aan my leraars gesels terwyl ek sit en kyk hoe jongmense hulle tyd gee om betrokke te wees in die Gemeente en vrywilliglik help om te bou aan die konsert van Vrydag se stel. Ek is gevu...  Read More
Verteenwoordig ons Jesus-se-kerk? - Deon Langenhoven
October 24th, 2022
Sy staan by die veiligheidshek toe ons een oggend by die kerkkantoor kom….“Kan ek asb ‘n rukkie in die tuin by die kerk sit, my gemoed is swaar vanoggend….”Charné stap na haar toe en begin gesels. Die...  Read More
Oop harte en hande ....
October 21st, 2022
LERAARS GESELS – Oop harte en hande...Oktober tot Desember staan in Pellissier Gemeente bekend as “Seisoen van dankbaarheid”. Dit is in hierdie tyd waar lidmate versoek word om bo en behalwe hulle nor...  Read More
Gemeenteraad Nuusbrief 12 Oktober 2022
October 12th, 2022
GR Nuusflits Oktober 2022Spreuke: Die Waarde van WysheidDie Gemeenteraad nooi jou uit om eerskomende Sondag, 16 Oktober, deel te word van ons nuwe reeks, “Die Waarde van Wysheid”. Hierdie reeks onders...  Read More
Banggat - Francois Lamprect
September 26th, 2022
Banggat. Dis wat ek is, ‘n banggat.Gisteroggend in die erediens sing ons saam met die kinders “kindertjies van Jesus het niks om voor bang te wees” en die woorde tref my soos ‘n emmer koue water.Wat?!...  Read More
'n Lekker opwindende vierde kwartaal - Charné Viljoen
September 21st, 2022
Ons is so te sê aan die einde van die derde kwartaal en ek besef met skok hoe vinnig die jaar verby is en hoe graag ek nog soveel goed in die jaar wou aanpak.  In my gedagtes is die vierde kwartaal ne...  Read More
Koppies - Deon Langenhoven
September 13th, 2022
Koppies….Ek klim gereeld teen ‘n koppie uit wat naby my huis is. Bo-op die koppie is daar ‘n  groot klip waar ek partykeer sommer net sit en stil raak.Terwyl ek in die week so in die rigting van die k...  Read More
"Voeteweek" - Rikus Hattingh
September 6th, 2022
Die laaste 2 weke was vir my ‘n besonderse tyd. Op Sondag 21 Augustus het ons Voeteweek afgeskop. Deur die week het klomp mense verskillende instansies in en om Bloemfontein besoek. Die mooiste storie...  Read More
“Pellissier Shop Day” - Charles James
August 29th, 2022
Dis Saterdag 27 Augustus – reeds voor 07:00 is daar is groot gewoel op die kerkterrein. Ongeveer 100 lidmate met swart T-hemde (voorop is “Pellissier Shop” gedruk en agterop “We serve the community”) ...  Read More
Die man is honger sê hy - Francois Lamprecht
August 24th, 2022
Ek stap laas week by die slaghuis in op soek na ‘n stukkie biltong. Agter die toonbank help ‘n vriendelike jong man my. So deur die gesels kom hy agter dat ek ‘n predikant is en sy gesig helder op- ni...  Read More
   NewerOlder