Groei - Rikus Hattingh
May 27th, 2024
GroeiGisteroggend in die kerk het daar net hierdie gevoel van dankbaarheid oor my gekom. Ek is so opgewonde oor die nuwe seisoen in Pellissier. Op die skerm in die kerk het die volgende woorde verskyn...  Read More
Dit wat jy waardeer… - Francois Lamprecht
May 20th, 2024
Dit wat jy waardeer…Waardes. Waardering. Waardevol.Drie woorde. Klink na mekaar en daar is meer as net ‘n terloopse skakel tussen hulle.In watse tipe kultuur het jy grootgeword? En jou kind? Ek sê een...  Read More
“I can do all things through a verse taken out of context.” - Charles James
May 14th, 2024
“I can do all things through a verse taken out of context.”Pinkster 2024 se Maandag tema was “God is gevaarlik”. Stephan Joubert se boodskap daardie aand het my baie laat dink – ook oor my eie verstaa...  Read More
Familiefees tot Sy eer - Deon Langenhoven
May 7th, 2024
Familiefees tot Sy eerPaulus skryf in Filippense 2:2-3 die volgende:Maak dan my blydskap volkome deur eensgesind te wees – een in liefde, een van gees, een in denke; deur nie iets uit selfsug of ydelh...  Read More
Alles word bepaal deur tyd en geleentheid - Rikus Hattingh
April 29th, 2024
Alles word bepaal deur tyd en geleentheidDie afgelope naweek wou die kinders speletjies speel en om een of ander rede speel on toe slangetjies en leertjies. Die doel van die speletjie is om eerste by ...  Read More
Die dood van ’n kollega-vriend - Charles James
April 22nd, 2024
Die dood van ’n kollega-vriendDinsdag 2 April, net na 19:00 bel die skriba van NG Gemeente Reddersburg my met die nuus dat ds Fanie Spamer ’n beroerte gehad het tydens ’n huisbesoek by ’n bejaarde egp...  Read More
Daai groot boek - Francois Lamprecht
April 16th, 2024
Daai groot boekEk praat Sondag met ‘n paar jong tieners oor die Bybel. ‘n Klompie van hulle sit voor my en ons bespreek Genesis se verhale oor Abraham, Isak, Jakob en Josef. Kerkkinders, almal van hul...  Read More
Jesus het opgestaan…. en ek met Hom…. - Deon Langenhoven
April 8th, 2024
Jesus het opgestaan…. en ek met Hom….Ek het tydens ons gemeente se Paasfeesvieringe opnuut besef hoe belangrik dit vir my as verloste mens is om elke dag vanuit Jesus se opstanding en oorwinning te le...  Read More
Skep moed - Rikus Hattingh
February 27th, 2024
Skep moed!Ek lees vanoggend hierdie woorde in Sagaria 8 raak: “So sê die Here die Almagtige: Skep moed!” (Sag 8:9) Ek wonder toe sommer: Waarvoor het jy vandag moed nodig? Waarvoor het jy groter uitho...  Read More
GR Nuusflitse Februarie 2024
February 21st, 2024
Nuwe jaar . . . nuwe denke . . . Die Gemeenteraad van Pellissier Gemeente is vanjaar bevoorreg om saam met ons leraarspan en leiers opnuut te besin oor waartoe God ons gemeente roep. Paulus beskryf di...  Read More
Onthou jy nog... - Deon Langenhoven
February 5th, 2024
Onthou jy nog….Kan jy nog jou laaste onderhoud onderhou….? Hoe berei jy gewoonlik voor?Ek dink altyd baie mooi en berei goed voor. ‘n Mens probeer mos maar altyd raai wat hulle gaan vra!Ek dink veral ...  Read More
Hier is ek… Dit is die tema waarmee ons tans besig is in Pellissier - Rikus Hattingh
January 31st, 2024
In Pellissier wil ons ‘n verskil in ons gemeenskap maak, anders dam die stroom van Lewende Water op en bring dit nie hoop en lewe om ons en in die wêreld nie.Daar is min leerstellings in die teologie ...  Read More
   NewerOlder