23/35

wat sê jy?

Hierdie was 'n wilde jaar!
Ek weet dit, jy weet dit.
Nou vir 2021. Ons wil graag hoor hoe jou hart klop oor gemeenskap, kerk, saamwees en jou verhouding met God.
So hier is 'n paar vrae wat ons sal help om beter te verstaan hoe om jou nader aan God te help groei.