Hierdie projek is vir jou as deel is van ons aanlyn dienste- dalk is jy om die draai in Bloemfontein of dalk aan die anderkant van die die wêreld, maar jy kan vandag 'n verskil maak in iemand se lewe!
Maak gerus gebruik van ons Payfast portaal om aanlyn te gee. Dis veilig en vinnig. Maak asb seker dat jy die korrekte verwysing bysit.
Eft oorbetalings kan gemaak word na die volgende bank rekening:
ABSA Bank
Rek nr: 1570 580 384
Takkode: 334 334