OpPad (Graad 7-8):
Sondae 17:15 - 18:15 by die kerk. Charne Mathewson - 083 294 6640

Jeug Omgee groepe: 
Sondae 17:15- 18:15 by die betrokke mentor se klas of huis. - Zandra van Niekerk - 084 300 3765

Ons moedig jongmense sterk aan om die Jong Erediens 18:30 by die kerk by te woon. Die tema's en boodskappe sluit nou aan by die omgee groepe se materiaal.

Enige vrae?

As jy enige vrae oor die Jonk bediening het kontak Francois gerus.