Gemeenteraad Nuusbrief 2_April 2023
April 26th, 2023
GR Nuusflits April 2023Begroting terugvoerOns wil graag met hierdie nuusflits baie dankie sê vir elke bydrae wat ontvang word, hoe gering ook al. Jou bydraes stel die gemeente in staat om met die vers...  Read More
Gemeenteraadsnuus April 2023
April 18th, 2023
GR Nuusflits April 2023Die kollig op leierskapontwikkeling in ons gemeenteEen van ons gemeente se waardes is om mekaar aan te moedig en te help sodat ons radikaal gehoorsame volgelinge van Jesus kan w...  Read More
Tweede Kwartaal 2023 - Charné Viljoen
April 11th, 2023
Ons begin die 2de kwartaal na ‘n wonderlike naweek waar ons Paasfees gevier het. In ‘n mate is my gedagtes nog by Jesus se kruisiging en die seer wat Hy daar beleef het. Dan spring my gedagtes weer na...  Read More
Liefde - Deon Langenhoven
March 16th, 2023
“Liefde” is ons tema gedurende die Lydenstyd. Jesus se liefde laat ons anders dink, praat en leef.Om dit vir my en jou moontlik te maak om anders te leef soos Jesus, is dit belangrik om in hierdie tyd...  Read More
God is landuit - Rikus Hattingh
March 9th, 2023
God is landuit, moeg vir al die strooi, ons net so gelos, en kon nie Sy beloftes oor ons land nakom nie. Wie kan Hom kwalik neem? Hy het al soveel keer gewaarsku dat ons moes terugdraai maar ons wou n...  Read More
Leiers wat hul dik vreet by die trog - Charles James
March 9th, 2023
Tydens Adriaan de Ruyter se onderhoud met Annika Larsen op eTV verlede week het sy hom op ’n stadium gevra of die ANC Eskom beskou as ’n trog om uit te eet. Sy antwoord was dat getuienis toon dat dit ...  Read More
So jy dink jy glo in God - Francois Lamprecht
February 24th, 2023
Ek praat met ‘n paar predikante die laaste maand oor hul gemeentes, oor gelowiges, oor jeug bediening en ek hoor by almal dieselfde ding: dit lyk of geloof net nie veel beteken in mense se lewens nie....  Read More
Tyd - Charné Viljoen
February 14th, 2023
TydSo aan die begin van die jaar het ons gewoonlik baie planne en drome oor dit wat ons graag deur die jaar wil bereik en ons ervaar dalk selfs ook die druk wat daarmee gepaard gaan. Sonder dat ons no...  Read More
“I lived, but I was not alive” - Deon Langenhoven
February 7th, 2023
Toe ek Vrydag middag na my motor stap om huis toe te gaan, sien ek ‘n pragtige, piepklein blommetjie raak wat in die middel van die grasperk groei by die kerkkantoor. Dit laat my toe dink aan die baie...  Read More
Paaaaaaa !!!!!!! - Rikus Hattingh
February 3rd, 2023
Dalk ken jy die volgende baie goed:Paaaa, kan ek 'n nuwe PlayStation/selfoon ens kry?Nee!!!Hoekom nie Paaaaa?Sommer nie, want ek sê so!Nee... is nie altyd 'n gewilde antwoord nie. Veral nie as ek dood...  Read More
Stories vir die lewe – Seerkry in die kerk: Charles James
January 26th, 2023
Stories vir die lewe – Seerkry in die kerk Dit is nogal ontstellend om hoor hoeveel mense al in die kerk seergekry het. Nie alle stories het meriete nie, maar ongelukkig is daar te veel gevalle wat wa...  Read More
Trotse gesiggies - Francois Lamprecht
January 17th, 2023
Die trotse gesiggies darem. Almal opgedress in hulle beste nuwe rokkies en dasse, vol glimlagte op Facebook posts wat vertel hoe trots die gemeentes is op hierdie jongmense wat so in die Here glo.Ek h...  Read More
   NewerOlder